Eskom het my geïnspireer om ‘n soort van liedjie te skryf. Wees gewaarsku dat dit die f-woord bevat (ek kon dit nie op die onderwerp vermy nie, al praat ek net so wanneer ek alleen in die motorhuis werk en iets dom aanvang).
https://soundcloud.com/c…
Oom Piet en oom Jan is saam…
Oom Piet en oom Jan is saam in die ouetehuis. Oom Piet het een glasoog. Die krag gaan een aand af met beurtkrag en oom Piet sê vir oom Jan "Daar k@k my ander oog ook nou."
As Eskom nog enige krag…
As Eskom nog enige krag verloor gaan hulle `n Toyota badge kry vir `n embleem
Danie, nou gaan jy dog box…
Danie, nou gaan jy dog box toe😂😂
As Eskom nog enige krag verloor gaan hulle `n Toyota badge kry vir `n embleem
Ford is nie ver voor nie…
Ford is nie ver voor nie hulle sukkel om op nat gras te spin.
Moet ook nie 2 keer probeer nie dan breek die ratkas.....en hier ry ek `n Ford...![]()
Kyk hoe lekker lag ek nou.
Oom Piet en oom Jan is saam in die ouetehuis. Oom Piet het een glasoog. Die krag gaan een aand af met beurtkrag en oom Piet sê vir oom Jan "Daar k@k my ander oog ook nou."
Jammer, hier is die regte…
Jammer, hier is die regte een. Baie van julle het al die liedjie gehoor hier bo
Dit is ontstellend ....
... en dit is realiteite. Dankie dat jy dié video gedeel het Willem. Ek glo wat die ou sê. Ons gaan nog klippe kou t.o.v. elektrisisiets-beskikbaarheid - en al die ander dinge wat daarvan afhanklik is.
Harde feite
Sonder om die persoon na te speur, is dit baie duidelik dat hy WEL binnekring inligting het, en betrokke is.
Sy feite oor die alternariewe "groen" energie is korrek. Dit bly aamvullend, maar die Megawatts moet kom uit steenkool of kernenergie.
Grootwind, wat is jou mening???
Ek sien ...
... pas op Netwerk24 dat die weermag nou by meer kragstasies ontplooi is. Daar word groot marakkas verwag.








Hehehehe! Puik! Ek voel…
Hehehehe! Puik! Ek voel ook so!