6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -50 minutes ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -6 hours ago

F@# Eskom

Worcester
Submitted by Wildehont on
Forums

Eskom het my geïnspireer om ‘n soort van liedjie te skryf. Wees gewaarsku dat dit die f-woord bevat (ek kon dit nie op die onderwerp vermy nie, al praat ek net so wanneer ek alleen in die motorhuis werk en iets dom aanvang). 
https://soundcloud.com/c…

Worcester

Wildehont

Fri, 13/12/2019 - 09:59

Oom Piet en oom Jan is saam in die ouetehuis.  Oom Piet het een glasoog.  Die krag gaan een aand af met beurtkrag en oom Piet sê vir oom Jan "Daar k@k my ander oog ook nou."

Pretoria

Slowstrike

Fri, 13/12/2019 - 11:53

Ford is nie ver voor nie hulle sukkel om op nat gras te spin.

Moet ook nie 2 keer probeer nie dan breek die ratkas.....en hier ry ek `n Ford...angry

Kleinmond

Chris Boucher

Fri, 13/12/2019 - 12:17

Oom Piet en oom Jan is saam in die ouetehuis.  Oom Piet het een glasoog.  Die krag gaan een aand af met beurtkrag en oom Piet sê vir oom Jan "Daar k@k my ander oog ook nou."

Secunda

Sleep nou

Mon, 16/12/2019 - 11:21

So word daar afgekondig sabotasie rede vir krag onderbrekings volgende word daar gese geen sabotasie nou wie is die kop en wie die stertangry

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 16/12/2019 - 11:52

Ek het daai onderhoud insiggewend gevind wat iemand vir my op WhatsApp gestuur het.  Anton jy het hom ook seker geluister op die WilSur Chat groep ?

Dalk kan jy hom hier plaas ?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 27/12/2022 - 15:35

Ek het nou orals gekyk en wonder waar om hierdie te plaas, miskien het die hoof opskrif vir my gesê ek moet hom hier plaas.

Kyk en luister gerus.

video
Kleinmond

Chris Boucher

Tue, 27/12/2022 - 16:12

... en dit is realiteite. Dankie dat jy dié video gedeel het Willem. Ek glo wat die ou sê. Ons gaan nog klippe kou t.o.v. elektrisisiets-beskikbaarheid - en al die ander dinge wat daarvan afhanklik is.

Brits

Wessel Strydom

Tue, 27/12/2022 - 16:36

Sonder om die persoon na te speur, is dit baie duidelik dat hy WEL binnekring inligting het, en betrokke is. 

Sy feite oor die alternariewe "groen" energie is korrek. Dit bly aamvullend, maar die Megawatts moet kom uit steenkool of kernenergie.

Grootwind, wat is jou mening??? 

Kleinmond

Chris Boucher

Tue, 27/12/2022 - 18:46

... pas op Netwerk24 dat die weermag nou by meer kragstasies ontplooi is. Daar word groot marakkas verwag.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus