Montagu Karavaan Park

Algemene Inligting

Resensies

Kaap

HenryM

Mon, 08/03/2021 - 16:57

Montagu Karavaanpark is pragtig gelee aan die kant van die dorp tussen die berge. Die meeste staanplekke het skadubome, daar is 'n dam vol visse, ganse en eende en daar is twee swembaddens waarvan een onderdak is.

Toegang is teerpad tot by ontvangs. Staanplekke word bespreek en meeste is geplavei met gras rondom en 'n geboude braai. Die kamp het streng reels en laat nie dagbesoekers toe nie. Die winkel wat daar is is baie basies en is slegs naweke oop.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
9 uit 10
Kamp Datum
Februarie 2021
Toegangbaarheid
Enige tipe voertuig
Troeteldiere vriendelik
Op spesiale versoek
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gras en plaveisel opsies
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Ja
Ablusies
5uit 5
Sekuriteit
5uit 5
Vir kinders?
Slegs speelpark
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus