Shaun, ek het nie-kamp vriende wat hier vanaf Kaapstad Wildtuin toe vlieg en dan 'n kar huur. Gevolglik moet hulle hulle kosvoorraad dan aankoop. As ons by Phalaborwa ingaan ken ons die SPAR naby die hek goed. Ons vriende wil egter graag weet wat sê jou ma van :-
- Is daar 'n Woolies in Phalaborwa ?
- Waar kan 'n mens kwaliteit vleis in Phalborwa koop ?
- Is daar ook 'n Pick'nPay en Checkers op die dorp ?
Len
Ons koop gereeld in Phalaborwa.
Soos genoem die Woolworths Food is oorkant die Spur. In die koop sentrum waar die Yurok Spur is (Eden Square Mall) is n' Pick and Pay, Clicks, banke en PnP Liquor en nog baia ander winkels. n' ander koop sentrum in Sealene straat het n' Chekers en n' Game. Daar is ook n' Shoprite. Ons koop by Checkers, Woolworths en by Lood's Slaghuis (Laeveld Slaghuis). Goedkoop diesel is by Prima vull stasie, net aff van Trichard straat. Die Spar net voor die KNP hek is useless. Drank winkels is by Spar, Checkers, Shoprite en Pick & Pay en dan is daar n' Liquor City (meeste verskeidenheid van vooraad).
Hoop dit help.
Spar net voor
Paul daai Spar was tops gewees maar soos jy se laaste tyd agter uit gegaan ek dit self beleef dis hoekom ek maar soos ons begenoemde se koop hout koop ek wel by Spar
Willem, Safari Park verkoop…
Willem, Safari Park verkoop die Mopanie wat jy langs die hoof straat koop vir R15 n' sak vir R25 n' sak. Maar ek dink hulle syn is seker droog. Dit lê lank daar.





Len Woolies jip
Woolies is oorkant die pad (20-30 Meter noord ) van Spur hulle moet net Spur soek op GPS ons koop gereeld daar die Pick en pay koop ons meeste groente koeldrank long life melk ens hy sit in die sentrum waar Spar is Lood se slaghuis oorkant poskantoor lekke boerewors en steak , hout koop ek by Spar voor jy Phalaborwa Kruger hek ingaan ek laas maand so gekoop toe ons daar was