Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

humanitêr en omgewing

Description

hum

Dankbaarheid

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sun, 15/09/2019 - 20:19

Dis nogal 'n uitdaging om in vandag se dae te probeer om nie deur al die negatiewe gebeure rondom ons ondertoe getrek te word nie.  Ek sit toe en dink dit behoort interessant te wees om 'n fotosessie met kampmaters te deel van dinge waaroor ons werklik dankbaar kan wees.  Hier is 'n eerste van my

Voorkeure : Forums, Facebook of WhatsApp-groepe ?

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sun, 14/04/2019 - 19:54

Ek is nie seker onder watter seksie hierdie gesprek hoort nie en hoop maar dit is naby aan reg geplaas.

Ek het agtergekom dat sommige kampgeesdriftigers een van die bogemelde drie tipe geselsplekke verkies, maar nie noodwendig aldrie nie.  Wat sou die rede wees ?

Renosterstroper gedood deur olifant

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sun, 07/04/2019 - 20:41

SANParke het bekend gemaak dat een van 5 renosterstropers Dinsdag 2 April 2019 in die Krokodilbrug-omgewing van die Kruger Wildtuin deur 'n olifant aangeval en doodgetrap is.  Die ander 4 het daarin geslaag om te ontsnap.  Die 4 ontsnaptes het die oorledene se familie in Komatiepoort dienooreenko

Waar stem ek op stemdag as ek met vakansie is ?

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Wed, 20/02/2019 - 20:44

Ek was verkeerdelik onder die indruk dat ek in my woonarea MOET stem.

Ek is op stemdag, 8 Mei 2019 oppad Kruger Wildtuin toe  -  trouens, dis die dag net voor ons by Phalborwa-hek van die Wildtuin ingaan en ons oornag by Forever Resorts Safari, Phalaborwa.