Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeiemôre almal! Mag julle…
Goeiemôre almal! Mag julle 'n lekker en vredevolle en produktiewe Februarie maan beleef!
Koffie vir enigiemand? ![]()
More forum
More julle laat die koffie loop soos stroop skink in gaan groot vandag vrede
Goeie more almal. Lekker dag…
Goeie more almal. Lekker dag vir julle. Paaie lekker nat hier in Roodepoort.
Goeie môre kampforum vriende…
Goeie môre kampforum vriende, geniet die eerste dag van die kortste maand van die jaar.
Goeie môre almal...byt vas,…
Goeie môre almal...byt vas, die naweek is amper hier - vir die van ons wat nog moet werk vandag![]()
![]()
![]()
More Almal
n Nuwe maand, met sy nuwe ding.
Geniet julle naweek en gaan groot.
Die wat kamp geniet hom
Wees veilig
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Geniet die dag en naweek
Goeie môre almal, lekker…
Goeie môre almal, lekker vrydag en ek hoop julle rus lekker die naweek.
Oom Len, ons hou saam duimvas. Hier op die oostelike hoëveld is dit koel en lekker mistig.
Begin van nog 'n maand, hoop…
Begin van nog 'n maand, hoop die maand hou goeie goed in vir almal
Goeie more al die pragtige…
Goeie more al die pragtige mense. oom Len se blomme lyk mooi.
Terug by die huis vandag. Omtrent weer die hele volgende week in Pretoria. Ons organisasie besig om na `n nuwe telefoonstelsel (Skype for Business) te gaan. Exciting Stuff, geniet dit baie.
Groetnis.
Voortrekker, moet nie spot…
Voortrekker, moet nie spot nie jong, iets het skeef geloop maar ek het darem verander dat dit nie na 'n echo lyk nie![]()
Goeiemoore Mona en Gesie. …
Goeiemoore Mona en Gesie. Julle moet self 'n awsum dag en naweek hé ![]()
Hallo Len! Hello Antie en oom Gerhard en oom Willem Brits en oom Harry en Grote!
Echo .... Hehehe, ek hoop…
Echo ....
Hehehe, ek hoop nie so nie oom Voorrie, Ons lyne na kantore is nou al omtrent almal opgradeer na Metro Ethernet (optic), nice malingie lyne met QoS. Pilot sites klink mooi.
Voortrekker, moet nie spot…
Voortrekker, moet nie spot nie jong, iets het skeef geloop maar ek het darem verander dat dit nie na 'n echo lyk nie
En hier dog ek oom Voorrie praat van my phonetjies, LOL, wys `n mens: "assumption is the mother of all F-Ups".







Goeie môre Hennie
Goeie môre Hennie