Ek het die gekry op Youtube en het nogals van die vertel gehou.
In hierdie een was hulle in Cradock en wys/vertel hulle so bietjie meer.
Laatweet of ek nog van hulle goed hier moet deel.
DustBugs Travel ...
Norvalspont, nog nooi van die gehoor nie ?
Sien nou die konsentrasie kamp begrafplaas en iewers in my agterkop onthou ek ons was ook by so verlate begrafplaas, mag dalk net hy wees ? 🤷♂️
DustBugs Travel ...
Smithfield.
Lyk my hulle wil nie hê ander moet dit deel of sien nie ?🤷♂️
Klik op een van die voriges en gaan kyk dan na die een. Sak kyk hoe maak die volgende een.
DustBugs Travel ...
Van Stadensrus.
Lyk my die ounens wil waraggies nie hê ek moet dit deel nie, so ek gaan my subskripsie af haal.
Ek het vir hom 'n boodskap gestuur. Hy het terug geantwoord en vra omverskoning en het dit reg gestel. So as julle wil sal ek voortgaan om sy video's plaas.





Youtube DustBugs Travel ...
Slagtersnek pas.