6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voortrekker.... Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -9 minutes ago
Wessel ons is amper daar.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -12 minutes ago
Voortrekker.... Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -28 minutes ago
Goeiedag Lede.    EK het… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -59 minutes ago
Twee Rivieren [TR] Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -8 hours ago

Youtube - DustBugs Travel

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek het die gekry op Youtube en het nogals van die vertel gehou.

In hierdie een was hulle in Cradock en wys/vertel hulle so bietjie meer.

Laatweet of ek nog van hulle goed hier moet deel.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 08/11/2022 - 07:04

Norvalspont, nog nooi van die gehoor nie ?

Sien nou die konsentrasie kamp begrafplaas en iewers in my agterkop onthou ek ons was ook by so verlate begrafplaas, mag dalk net hy wees ? 🤷‍♂️

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 15/11/2022 - 08:00

Smithfield.

Lyk my hulle wil nie hê ander moet dit deel of sien nie ?🤷‍♂️

Klik op een van die voriges en gaan kyk dan na die een.  Sak kyk hoe maak die volgende een.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 20/11/2022 - 13:20

Van Stadensrus.

Lyk my die ounens wil waraggies nie hê ek moet dit deel nie, so ek gaan my subskripsie af haal.

Ek het vir hom 'n boodskap gestuur.  Hy het terug geantwoord en vra omverskoning en het dit reg gestel.  So as julle wil sal ek voortgaan om sy video's plaas.

 

video
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus