Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Groot G... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Ja Geert, my broer hulle bly… November 2026 Groot G -11 hours ago
Bome omwaai November 2026 Geert -17 hours ago
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -1 day ago
Hael November 2026 Geert -1 day ago

The best Sevens side on the planet

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on

Dit is wat die Engelse kommentator vanmiddag gesê het nadat die Blitsbokke die toernooi in Parys gewen het.  Volgende week speel hulle in die finale toernooi op Twickenham in Londen maar hulle het al soveel punte dat hulle alreeds die kampioene is vir hierdie seisoen.  Welgedaan, Bokkies, ons is trots op julle.  Dit was baie mooi om hul oorwinningsdans te sien.  Oulike kinders.

Profile picture for user janwillem

janwillem

Mon, 15/05/2017 - 10:17

Met uitsondering van die Leeus en en die Kings (ja die Kings) kan al die ander afrigters gaan kers op steek by die 7's se afrigter. Wat 'n span.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus