6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -46 minutes ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Sit nou en lag

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

Toe ek nog werksaam was en nog lank voor aftrede gebeur dit op Jaar Eind Funksie:-

Die organiseerder kies ń Spitbraai maatskappy sonder bedieners vir koste besparing.

Tafels word gemerk vanaf No: 1 aan.... en so gaan haal jy jou maaltyd.

Ongelukkig sit ek by bestuurs tafel No: 1.

Na toesprake word tafel No: 1 uitgeroep vir maaltyd opskep.

Gelukkig staan ek 4de in die ry.

Ek merk toe dat die vleis opskepper ń Neusloop het en val tot onder in Spit coolsurpriseno

By my opskepping, plaas ek my bord eenkant en noem dat ek soos in Dringend By ń Toilet Moet Kom en help maar eers ander.

Daarna, Nooit Ooit weer het ek ń Saambraai verkies nie, hetsy ek op my eie braai.

Het jy al so ervaring ervaar?

Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 07/08/2025 - 19:47

Jitte nee, nog nooit so iets teegekom, of in ń gesprek gewees waar die info gedeel is nie. 

Op dieselfde trant eenkeer in ń fliek gesien waar die Porra wat Hamburgers verkoop in New York ń moeilike kliënt beloon met ń lekker gob wat hy op die spul spoeg voordat hy di e burger toedraai. Ek het dit as verskriklik common ervaar, en kon nie dink dat so iets as goeie vermaak vir kykers gesien kan word nie. Walglik.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus