Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -2 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -2 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -5 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 05/07/2020 - 17:31

Julle wil nie saam speel nie sad

Dit is Dube, langs die put-put baan op die gras staanplekke.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 06/07/2020 - 08:55

Willem nou waar moet ek tyd kry om te speel?

Ek doen al vir ń paar masnde niks, en ek kry nie klasr daarmee nie!

Nee kyk om niks te doen is ń 24/7 werk.cheeky

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 10/07/2020 - 11:17

Nee dit is Steenbokkie waar ons ooregestaan het 8 Desember 2015 op-pad Hartenbos toe, baie lekker plek.

.

.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 10/07/2020 - 20:06

En ek was al daar, reg by die eienaar se huis, onder so groot boom. Daar is ook 'n eend dam. Eish, hoe kon ek vergeet?😂

Dit is waar die een horing Steenbokkie so tussen mense rondloop.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus