![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Dit was lekker gewees! …
Dit was lekker gewees!
Baie dankie Noddy vir uitsending ![]()
Dankie vir julle almal se…
Dankie vir julle almal se geduld met die mikrofoon issues. Dare uitgesorteer en reg vir saterdag se buiteuitsending vanaf Bosfontein
Hehehe,, hoop ek is klaar…
Hehehe,, hoop ek is klaar gewerk teen daai tyd. Laas keer lekker gesmile, het oom Noddy se siel verpes. Hy vra moenie versoeke stuur. Beluit toe, Nee outoppie, so maklik gaan jy nie wegkom nie. Stuur toe so n smekende een. Whahaha ek hoor hom toe aarsel toe hy die whatsapp lees, hiehiehie. Dink toe hier kom n uitkak sessie.
Hey, wat gaan aan, oom Noddy…
Hey, wat gaan aan, oom Noddy het nie vanoggend ses uur n whatsapp gestuur nie. Dalk het hy nou geblok .?????
Ons wonder dieselfde, waar…
Ons wonder dieselfde, waar is Noddy?
Wonder wat het van die fotos…
Wonder wat het van die fotos geword???
Dalk het die lens gekraak…
Dalk het die lens gekraak toe hul n foto van die Heks neem ? ?
Hi daar, data sein maar…
Hi daar, data sein maar bietjie swak gewees. Sal later gou fotos laai. Het nou eers by die huisgekom, gou afpak. en garagedeur fix wat oopgemaak het maar nou weier om toe te maak.
Eits! Vannaand weer lekker…
Eits! Vannaand weer lekker om die gasbraai saam met Noddy ![]()
Lekker Noddy Ingeskakel…
Lekker Noddy
Ingeskakel hier by die Louws ![]()
Ai, daai "Cry to me" was een…
Ai, daai "Cry to me" was een van my gunstelinge!
Lekker een Noddy?
Wilson meisie
All i want to do is make love to you mooi song 1 van die Wilson meisies van die befamde Wilson manne (Beach boys )
Cry to me
Johann ek dink ons manne is baie gelukkig om in daai tyd groot te geword het die musiek was van top gehalte . Ou Steve Fataar van die Flames woon net so entjie van my af lyk nog steeds soos n hippie en rook daai rond kyk twak soos ek en jy koffie drink . En die ou is al 70 ![]()
Dankie dat julle ingeskakel…
Dankie dat julle ingeskakel het.
Lekker nagrus almal





Nou vat
Voortrekker nou vat vir Lolla vir n spin om die koffie tafel