Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -2 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -2 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -2 hours ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -3 hours ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Ek het daai 5 ster geniet nou sukkel ek net om die boeie van my gewrigte af te kry en moenie vra nie wink

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 12/05/2018 - 20:06

Oom Gyfie

dink ek ook nou net aan hom toe ek die 80's draad begin.  

Iemand moet tog sy "musiek draad" vir sy vrou wys?

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 12/05/2018 - 20:16

Mis ou Gyfie ja Bee Gees kon sing van die 4 broers lewe nog net een puik groep gewees

0

yes Noddy lekker gewees vanaand baie dankie en aan al die moeders Gelukkige moedersdag more en laat julle waardeer word vir al die op offerings wat julle maak ter wille van julle kinders  

0
Pretoria

Noddy

Sat, 12/05/2018 - 21:16

Dankie julle vir die inskakel. ongelukkig kan ek nie aktief op  die forum wees as ek uitsaai nie.  Die top 20 80s is `n plan. Kan ek net vra dat een van julle die lys hanteer en vir my deurgee later in die week. dit gaan rof op kantoor met die retrenchment dinge so my kop op ander plekke.

As ons kan finaliseer donderdag so 18:00 dan kan ek dit lekker inwerk in die program. ek dink die laaste uur saterdag net 80s

Gaan gou by my moeder `n draai maak. ek het haar nou in trane met die moedersdag boodskape en songs. Sy maar bietjie alleen sonder my papa.

 

Lekker slaaop almal

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 19/05/2018 - 07:32

Noddy gaan groot ons sal verseker ingeskakel wees reis na die verlede 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus