Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -7 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -7 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -10 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Profile picture for user Noddy
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 19/05/2018 - 19:03

Voortrekker nou vat vir Lolla vir n spin om die koffie tafel 

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 26/05/2018 - 07:24

Hehehe,, hoop ek is klaar gewerk teen daai tyd. Laas keer lekker gesmile, het oom Noddy se siel verpes. Hy vra moenie versoeke stuur. Beluit toe, Nee outoppie, so maklik gaan jy nie wegkom nie. Stuur toe so n smekende een. Whahaha ek hoor hom toe aarsel toe hy die whatsapp lees, hiehiehie. Dink toe hier kom n uitkak sessie.

0
Pretoria
Profile picture for user Noddy

Noddy

Sun, 27/05/2018 - 15:18

Hi daar, data sein maar bietjie swak gewees. Sal later gou fotos laai. Het nou eers by die huisgekom, gou afpak. en garagedeur fix wat oopgemaak het maar nou weier om toe te maak. 

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 02/06/2018 - 20:27

All i want to do is make love to you  mooi song 1 van die Wilson meisies van die befamde Wilson manne (Beach boys ) 

0

Johann ek dink ons manne is baie gelukkig om in daai tyd groot te geword het die musiek was van top gehalte . Ou Steve Fataar van die Flames woon net so entjie van my af lyk nog steeds soos n hippie en rook daai rond kyk twak soos ek en jy koffie drink . En die ou is al 70 laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus