133453 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -8 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -9 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -13 hours ago
Geert... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 hours ago

Persoonlike Inligting

Hieronder kan jy lees hoe jou persoonlike inligting gebruik word deur kampforum.co.za

Geen persoonlike inligting word aangegee of bekend gemaak sonder jou toestemming nie.  

 

PERSOONLIKE INLIGTING: 

Watse persoonlike inligting benodig kampforum.co.za van jou om lid van die forum te wees?

  1. 'n Unieke Profiel naam.  Dit kan jou regte naam, of 'n bynaam of enige naam wat jy kies wees.  Let wel.  Jou profiel naam kan nie verander word nie, behalwe deur spesiale versoek aan kampforum se admin.

Kampforum.co.za dring GLAD NIE aan op enige ander persoonlike inligting van lede nie.  Telefoon nommers en fisiese addresse kan opsioneel op jou profiel blad geplaas word, maar is nie 'n vereiste nie!

2.  'n werkende epos addres.   Word gebruik om belangrike inlgting te ontvang, nuusbriewe en forum lid kontak asook vir die bestuur van jou profiel en om jou wagwoord te kan verander of herstel

 

username password

my profiel

FORUMLID KONTAK:

As Lid van kampforum.co.za  is dit jou keuse of ander lede jou mag kontak of nie.  Onder jou "My profiel"  selekteer die "Contact settings" opsie sodat lede jou kan kontak d.m.v. die webwerf epos funksie.    

Let wel, wanneer 'n ander lid jou kontak d.m.v. die webwerf se kontak funksie, sal jou epose addres slegs aan die stuurder bekend gemaak word as jy hom terug antwoord d.m.v. epos.  Jou epos addres is nooit direk sigbaar aan enige lede nie.

contact settings

 

NOTIFIKASIES:

Jou epos addres kan ook gebruik word om jou in kennis te stel wanneer daar op enige van jou onderwerpe kommentaar gelewer word.   Hierdie funksie kan ook ge-deaktiveer word.

content follow-up mail

 

NUUSBRIEF:

Jou epos addres kan gebruik word om in te skakel by kampforum.co.za se nuusbriewe.  Dit is jou keuse om in te teken vir die nuusbrief en die opsie kan enige tyd d.m.v jou profiel gedeaktiveer word.

nuusbrief inteken

 

 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus