Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -10 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -11 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago

Haarkapper

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Klein Sannie van 7 jaar oud wil met alle mag saam Pappa haarkapper toe gaan. Sy wil sien hoe word mans se hare gesny. Later moes Pappa maar instem. Oppad soontoe sien sy in n kafee venster n koek uitstalling. Sy dring aan vir n snytjie lemoenkoek. By haarkapper staan sy langs die stoel waarop Pappa sit en verwonder haar hoe die haarkapper haar Pa se hare sny. Die haarkapper se later, Sannie jy moet pasop jy gaan hare op jou koekie kry.......se...ek weet oom en ek gaan tieties ook kry.....

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus