Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -8 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -9 hours ago

WENNER - 3Berge Buite Seisoen Kamp!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

SLEEP NOU:  "Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang. "

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 16/11/2017 - 18:23

Dankie julle ek en Berdien so baie opgewonde wat n puik prys woep woep se Berdien

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 16/11/2017 - 20:04

Shaun, baie baie geluk.???

Ek weet julle gaan dit geniet, kamp sommer daar namens ons almal.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 18/11/2017 - 09:44

Wat n prys so dankbaar en bly sal julle op hoogte hou nou moet julle inskryf vir Koro Koro kompetisie as ek reg is sal Anton vroeg Desember laat loop dis n puik oord

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus