Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -17 minutes ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -32 minutes ago
Sterkte Len.    Ek moet ook… Verskoning Voortrekker -39 minutes ago
Laat die Internasionale… Help met kamp beddens en… Voortrekker -43 minutes ago
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -48 minutes ago
Wonder ek nou.  Hoe lank… Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -59 minutes ago

Suid-Afrika se rommelstatus

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Die nuwe blink-stefaans minister van finansies, ene Gigaba, sê mos vanoggend in sy wysheid by sy eerste persverklaring ons land se kredietgradering kan onmoontlik nie deur een man se doen en late afgegradeer word nie.  'n Uur of wat later gradeer Standard & Poor SA af na rommelstatus !

Die mannetjie is van meet af aan te lig in die broek, sê ek !

Meyerton

Segekok

Tue, 04/04/2017 - 05:57

Len ek stem met ou saam.  Hy was betrokke by die afbreuk van die SAA en ook die dep. van Binneland se sake.  Nou is dit die land se beurt.

Die vorige keer wat die land Rommel status was was rentekoerse tot so hoog as 26 %

Ons moet naou maar net hoop dat daar iets sal gebeur.... iets goed vir n slag

0

As n pensionaris wat nou maar 2 jaar op pensioen is is ek maar redelik bekommerd hieroor en hoop maar dinge gaan verander.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus