Wie het gese?

Description
Bespreek kontroversiele onderwerpe hier.   

Trump se tariewe.

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Tue, 12/08/2025 - 07:29
Forums

So vra ek my dogter werksaam by aanleg wat Pekaneute by boere aankoop en uitvoer na China vir baie jare al, hoe affekteer die tariewe hulle besigheid.

Sy antwoord dat China invoerbelasting nou op 0% het vir SA neute, en waar VSA hule grootste voorsiener was, is die invoer gestop. 

Gesondheid

Sandbaai
Submitted by maurits on Wed, 24/07/2024 - 10:12
Forums

Terwyl die water so saggies val vanoggend in Sandbaai het ek so bietjie langer as gewoonlik onder die komberse gebly. Toe lees ek so bietjie op my selfoon en ook hoe party kampers sukkel om plek te kry in die Kruger. Ek kom toe af op die volgende waardevolle raad: Dit geld vir alle mans bo 65.

Stem dag

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Wed, 29/05/2024 - 16:26
Forums

Was so 10 uur by ons stemlokaal, 50km van hier by ń amper plaas skool. Dit us nou die 3de keer wat ek daar stem, en iets wat treffend is, hoe stil dit is. Daar was niemand op dieselfde tyd as ek daar nie.

Hier’s my boek vir die wat wil lees

Worcester
Submitted by Wildehont on Sun, 10/03/2024 - 14:14
Forums

Ek het dit lank gelede begin skryf. Die grootste gedeelte het ek geskryf terwyl ek in die boa in Botswana gebly het in ‘n tent in die Linyanti omgewing. Ek het ‘n stokou inverter gehad en kon net so uur en ‘n half op ‘n slag skryf op my ou rekenaar voor die battery pap was.

50 Jaar in Phalaborwa

Secunda
Submitted by Sleep nou on Mon, 04/03/2024 - 12:25
Forums

My ma bly al 50 jaar in Phalaborwa en sy het n wassery vir so 30 jaar Sy het laasweek toe sy by ons was gese sy wil uit Phalaborwa water en krag is regtig groot probleem daar en so sukkel sy om besigheid te doen met die te kort aan water of krag en soms albei Sy gaan besigheid probeer verkoop en

Hoe sien jy hoe ervaar jy

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 26/01/2023 - 09:07
Forums

Gister by werk aangekom in Admin gebou ingestap en die koue gevoel gekry van stilte niemand praat regtig nie ,ongeduld die orde vannie dag mense ry oor stop/ robots of dit die normaal is gister in winkelsentrum skree ma, pa ,kinders opmekaar geen respek vir mekaar nie terwyl pupliek dit alles aan

Tygerberg karavane

Sandbaai
Submitted by maurits on Fri, 26/08/2022 - 18:53
Forums

Ek kan net noem dat ek 2jaar gelede n werk aan my karavaan by Tygerberg karavane laat doen het en het agtergekom die toesig is nie wat dit moet wees nie. Dit is jammer dat dit so ver gegaan het, maar die bestuur moet die verantwoordelik neem om behoorlik op hoogte te wees van alles.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus