Forums
Snomaster 100 liter Twin, 12 volt en 220 volt
R4500
Snomaster 40 liter 12 volt en 220 volt
R2500
Whatsapp vir fotos
Werner 064 344 1489
Te goed om waar te wees
Dit is weggee pryse. Ouns wat kort, moet spring vir die aanbod
Kamp yskaste klaar verkoop
Die yskaste verkoop vinnig jammer daaroor, ek sal wel weer beskikbaar hê
Ek koop ook ou nie werkende kamp yskaste
Diens van yskaste
Hi Wessel
Ek diens en doen reperasies op alle yskaste, die prinsiep bly dieselfsde as dit by verkoeling kom
Ek doen ook lugreeling en ysmasjiene
Is al oor die 30 jaar in die bedryf
Ek koop ook stukkende yskaste





Winskopies
Dit klink na winskopies