Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -22 minutes ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -47 minutes ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -3 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -4 hours ago

Nuwe woonwa trappie/gereedskap kas

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM
Submitted by GerhardM on
Forums

Ek het sondag al begin met die nuwe hout trappie vir die "Ou Lady" oor haar staal trappie reeds beter dae gesien het. So paar jaar terug het my skoonpa so hout kas gebruik met hulle Wilk en ek het besluit om ook so kas te bou oor dit 'n 2 in 1 is. Die kas weeg 4kg maar en daar word spasie bespaar in die wa oor dat ons nie nog 'n trommel nodig het nie en ook nie spasie nodig het onder 1 van die bankies vir al die penne en hammer nie. Die trappie/kas moet nog beidge geverf word, rubber kry bo op en spons binne in.

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Fri, 30/03/2018 - 12:47

Oom Stoffel dis korrek. smiley

My ma het my vanoggend na kerk laat weet dat dit oom is wat op die forum is. 

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Fri, 06/04/2018 - 16:16

Die einde van die projek. smiley

Die mat is op, die spons binne is geplak en hy is nou gepak.

mat

Binne

Die storie se draad is nou klaar. Nou vir die ander trappie vir pa en ma se wa. frown

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 06/04/2018 - 21:01

Gerhard, die mat is beter as die rubber. Voor jy in die wa klim maak die mat jou voete skoner as die rubber. Wanneer jy weer vir jou pa kom kuier kan jy gerus kom kyk wat ek met my trappie gemaak het

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Fri, 06/04/2018 - 21:26

Dankie Oom Stoffel, ek sal beslis 'n draai kom maak om te kyk

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus