DIY en Wenke

Description
wenke of eie skeppings

Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on Tue, 23/06/2026 - 09:32
Forums

More, ek soek n goeie dubbel silinder bandpomp vir Avalon motorhome. Voorbande 3 bar en agter 3.5 bar. Wil dit onder passasiers sitplek installeer en op hulpbattery monteer. Soek nie klampe nie eerder brad harrison proppe. Watter pomp sal julle aanbeveel wat nie n arm en been kos nie. Dankie 

Karavaan onderdeel pryse en beskikbaarheid

Irene
Submitted by Grootwind on Thu, 26/03/2026 - 10:17
Forums

Chris S se verwysing op die Maart draad na onderdele wat nie meer plaaslik beskikbaar is nie het my aan die dink gesit (die dink ding by my is gevaarlik!). Dink dat ALLE karavane wat aan die ouer kant is, hetsy bos of pad waens, vorentoe 'n probleem gaan optel. My Sensation is 'n voorbeeld.

Battery laaier

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on Mon, 02/02/2026 - 12:49
Forums

More almal. Net n vragie ek kry so baie raad dat ek begin twyfel. Die Avalon het 3 groot batterye. Die hoof battery doen die aanskakel, radio en alarm. Die ander 2 wat gebrug is bedien die ligte, geyser, yskas ens. By kampplek koppel ek 220 wat dan die 2 batterye laai.

elektriese stelsels

Brits
Submitted by Wessel Strydom on Mon, 23/06/2025 - 12:33
Forums

Ek sit sommer en kyk na watter boswaens gebruik modulêre Victronstelsels.  dit wil voorkom of fie neiging van woonwa bouers is, om victron komponente te gebruik.

Die volgende verskaffers maak tans van Victron stelsels/komponente gebruik; 

Bush Lapa, Berg, Infanta, Okto

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus