Ek het sondag al begin met die nuwe hout trappie vir die "Ou Lady" oor haar staal trappie reeds beter dae gesien het. So paar jaar terug het my skoonpa so hout kas gebruik met hulle Wilk en ek het besluit om ook so kas te bou oor dit 'n 2 in 1 is. Die kas weeg 4kg maar en daar word spasie bespaar in die wa oor dat ons nie nog 'n trommel nodig het nie en ook nie spasie nodig het onder 1 van die bankies vir al die penne en hammer nie. Die trappie/kas moet nog beidge geverf word, rubber kry bo op en spons binne in.
so pote in die lug …
so pote in die lug
hehehehehe
Willem, pote in die lug ja ![]()
Gerhard, nou moet jy vir jou…
Gerhard, nou moet jy vir jou pa ook n trappie bou verstaan ek
Oom Stoffel...
Oom Stoffel dis korrek. ![]()
My ma het my vanoggend na kerk laat weet dat dit oom is wat op die forum is.
Klein wereld, mens moet…
Klein wereld, mens moet altyd versigtig wees wat jy se of doen - soos skelm fotos neem en liewer eerbaarlik optree?
Baie klein wereld...
Oom Arie dis baie waar. Oom Stoffel het my sien groot word ![]()
Oom Stoffel het my sien…
Oom Stoffel het my sien groot word
dit is oulik, was hy darem 'n soet baba Dusty?
Anton, kan nie al sy…
Anton, kan nie al sy grootword stories hier kwytraak nie
Hehehehehe...
Oom Stoffel ken te veel stories om hier te vertel Anton.
Die einde...
Die einde van die projek. ![]()
Die mat is op, die spons binne is geplak en hy is nou gepak.
Die storie se draad is nou klaar. Nou vir die ander trappie vir pa en ma se wa. ![]()
Baie netjies. Gaan baie mooi…
Baie netjies. Gaan baie mooi lyk saam met die ou lady.
Gerhard, die mat is beter as…
Gerhard, die mat is beter as die rubber. Voor jy in die wa klim maak die mat jou voete skoner as die rubber. Wanneer jy weer vir jou pa kom kuier kan jy gerus kom kyk wat ek met my trappie gemaak het
Dankie oom
Dankie Oom Stoffel, ek sal beslis 'n draai kom maak om te kyk
"Gaan baie mooi lyk by die…
"Gaan baie mooi lyk by die Ou Lady"
Sies Voorie man, hoe moet tannie Freda nou voel???
Sies Voorie man, hoe moet tannie Freda nou voel???
Sies Voorie man, hoe moet tannie Freda nou voel???
Gelukkig het ek niks gesê van die ou lady nie! ![]()





Arie, dit was altwee van ons…
Arie, dit was altwee van ons, ek het net meer skrape en seer gehad.