Forums

Ons het net na 4pm hier by Koro-Koro aangekom. Dit is lekker diep in die bos gelee. Ons staanplek is by haak en steek kamp nr 6. Lieflike staanplekke!
Kamp is opgeslaan en vuurtjie brand.
Ek sal deur die loop van naweek nog fotos plaas.
Dis is lekker hier! ![]()
google kaart
Daai gras lyk baie mooi op…
Daai gras lyk baie mooi op die eerste foto. Die natuur is pragtig daar.
Dis waar die son het sy eie…
Dis waar die son het sy eie betowering, hetsy by die see of in die bosveld.
Ek is van voor weer verlief…
Ek is van voor weer verlief op die bos!
Ons is veilig tuis na 'n baaaaaaie lekker naweek kamp by Koro-Koro ![]()
![]()
Bly julle het dit geniet…
Bly julle het dit geniet Voortrekker en Kie?
Dankie vir die fotos, dit lyk regtig lekker daar.







Ek het so 'n bietjie gaan…
Ek het so 'n bietjie gaan stap om vir die son te soek.