Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -37 minutes ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -1 hour ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago

Radio Wereld Wyd Country Uur

Villiersdorp
Profile picture for user Radio World Wide
Submitted by Radio World Wide on

Hallo almal onthou vanaand 19:00 - 20:00 is dit Country Uur op RWW saam met my Gottie Myburgh. Vanaf 20:00 - 21:00 is dit Spories Stories saam met Pieter 

wonderlik!! Vandag is ook natuurlik Internasionale Musiek dag, en RWW vier dit in styl met musiek van die Springbok Hit Parade Nr 1 tot Nr 30

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 21/06/2018 - 14:40

Dit bring ook daai ou memories van lank terug...  my jong dae Garage Party's ..........   Anton jy is te jonk om van Garage  Party's te weet..laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus