Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -1 hour ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Goeiemôre!  ☀️☀️☀️ Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -1 hour ago
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Profile picture for user ski
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Fri, 28/09/2018 - 14:45

Dit is maar hoe dit is as die prys reg is gooi ek gratis padvaardigheids toets in en soek volgende projek. Daar dwaal nog n motorhome ook in my gedagtes rondsmiley

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Thu, 04/10/2018 - 10:47

Eerste 2K laag verf is op en matrass is hier en pas mooi. begin ook die pluming uitsort vir badkamer en besig om bumper vir ligte en geyser agter op te maak.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 05/10/2018 - 09:35

Nico, wil jy nie vir Jurgens gaan werk nie.😀 

Pragstuk!

Now there's a jolly good idea..... Het my volle ondersteuning....

Nico, a surperb job....

 

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Wed, 10/10/2018 - 07:44

More gister was n groot dag vir die wa sy laaste stukkie ceiling is ingesit so wa nou toe gemaak en nou reg vir laaste polistyrene en dan fiberglass.

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Sat, 13/10/2018 - 17:37

Vandag was lekker dag kon wa om die blok sleep om brieke te toets en kyk dat alles reg vas is. Verder het ek dreins gesny vir die stort en ons het weer reg gemaak vir volgende laag verf. Oom besig met laaste rakke maar die weer keer dat die gom droog word.

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Sun, 14/10/2018 - 08:56

Wa se eerste sleep

video
0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 14/10/2018 - 09:28

Dit gaan darem maar 'n spoggerige karavaan wees!   Seker baie bevredigend om dit vir die eerste keer te sleep.   Hoe lank nog voor dit heeltemal klaar is?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus