My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Sjoe, dit lyk fantasties! …
Sjoe, dit lyk fantasties! Julle gaan darem baie aandag trek met daai huis op wiele. Pragtig, Ski, jy kan trots wees!
WOW, Nico, dit lyk meor mooi…
WOW, Nico, dit lyk meor mooi. Wil jy verkoop
Wil jy verkoop Johann, gee…
Wil jy verkoop
Johann, gee net kans tot voor die volgende lisensie hernuwing.
gee net kans tot voor die…
gee net kans tot voor die volgende lisensie hernuwing
ROTFLMFAO
ROTFLMFAO? Dis 'n nuwe een…
ROTFLMFAO? Dis 'n nuwe een! Wat beteken dit, Spek?
ROTFLMFAO ? ZXCRTYUOP,…
ROTFLMFAO ? ZXCRTYUOP, HJKLBQSA & RETYUOPKHGDFESABN!!!![]()
Willem, ek is geneig om saam…
Willem, ek is geneig om saam te stem![]()
voor die volgende lisensie hernuwing.
Nee ek verstaan ook nie, GG…
Nee ek verstaan ook nie, GG het begin met so snaakse taal toe antwoord ek hom maar net?
Lyk my julle is gesuip? …
Lyk my julle is gesuip?
. . of gerook![]()
Duidelik nie vir openbare…
Duidelik nie vir openbare gesprek voering bedoel nie![]()
Nico, ek is erg beindruk met jou wa, wens (ek weet ek mag nie begeer nie
) ek het die vermoĕ gehad om so prag stuk te kon bou.
Watse kode praat julle hier?…
Watse kode praat julle hier?
En daar kom wys die ouderdom sy gatsig........





Ek weer more op kantoor dan…
Ek weer more op kantoor dan sal fotos opsit. Ons was laaste paar weke besig gewees.het baie gedoen maar kon ongelukig dit nie altyd sien mie. Ons onderlaag is klaar gecoen en as weer hou kan ons sondag klaar verf binne.
Het ook polistyrene so 90% klaar op die kante en wil graag probeur om fiberglass op kante te doen saterdag. Al die krag kabels is ingetrek en reg om finaal gekopel te word as verf werk klaar is. Besig om wielbokse klaar te maak. Het vanaand badkamer kas ingesit en wasbak pas mooi.
Het vandag gaan shop vir baie goed wat nodig is nog
Geyser
Agterligte en 7 core draad
Al di krane en pype vir badkamer
Waterpomp
Nog 5 velle polistyrene
handels vir wa
More moet ek checkerplaat gaan haal
Sal more meer wys