Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Welkom Welkom Voortrekker -18 minutes ago
Brood in Weber Braai met 'n Weber Geert -37 minutes ago
Julle maak 'n man lekker… Kuier maaltyd Voortrekker -1 hour ago
Roerbraai Kuier maaltyd Rona du Plessis -1 hour ago
Ordentlike dakrak... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Hallo Fanie.  As jy kan… Hoe maak ek my ou rally tent… Voortrekker -1 hour ago

To drop or not to drop??

Submitted by Frikadel on
Forums

Goeie more almal,

Ek het toe Saterdag daai beautiful ou lady gaan haal, die Rapier lyk pragtig!!

Net een vragie, haar neus loop bietjie hoog agter die Hilux, hy sak bitter min met haar vettie lyf.

Moet ek n drop plate opsit of nie, die meeste van die karavaan se gewigtige toebehore is aan die voorkant, soos die groot tent ens.

Ek is nie regtig gek oor n drop plate nie, maar ek is bang dat die effe neus in die lug tannie die hantering gaan beinvloed.

As ek se hoog, dis darem nie te hoog nie, wa loop egter nie gelyk nie.

Raad sal waardeer word deur die bekwame slepers hier

Die regte boute om te gebruik is M16 8.8 grade en dan sit jy 'cleve lock nuts' op, die moer lyk of daar so plastiek ring binne in is wat die sluit aksie vorm, daai fibre ene wat Arie van praat. Dan maak jy hom goed vas. Ons ou ambagsmanne het altyd gespot en genoen dat jy stop so 'n halwe draai voor jy hom afdraai. 

0

Sionbergh

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus