Katalisators
- Read more about Katalisators
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 200 views
Terugslag opvolg....
LANGVIGATOR tyres on current new Jurgens off road caravans.. Don’t know them, anyone able to give me feedback?
So I accidently punched a hole in the sidewall of my left front tyre against a railway spike protruding from a sleeper I have lying against the curb-stone in my driveway
It completely destroyed the tyre....
Dagsê Kampvriende
Jurgens Campworld het gister vir ons die heel nuutste Penta kom opslaan vir ons Saamtrek by Eastco Magalies.
Finally! A vehicle with enough man-hood in its pants to legally and mechanically tow AND SAFELY STOP the double & triple axels
Soos almal weet dit is ons kombinasie en dat die Ford letterlik 'n "tap on te back" gekry het laasweek die aand voor ons by die Phalaborwa hek in gegaan het Letaba kamp toe.
Nee ek wil nie spog nie. Ek wil raad vra. My Fordjie se sleepstang toon op die plaatjie wat Ford langs dit aangebring het ‘n maksimum vertikale gewig van 125kg en maksimum sleepgewig van 1500kg. Ek behoort die Kavango maklik onder 1500kg te kan hou aangesien die Tarra 1050kg is.
Koos, hoe dan so stil daar uit die Kruger Wildtuin ? Ek sien julle braai vandag daar teen 39º !
Vertel ons so 'n bietjie van die Ford Ranger se storie daar in Punda Maria-kamp. Ek het wel via ons vrouens 'n vroue-verslag verneem, maar soos jy weet kan dit maar gebrekkig wees.
Indien dit reeds hier bespreek is vra ek om verskoning. Ek het die mening op ‘n ander forum gesien dat mens onder geen omstandighede in 5de rat moet sleep nie, aangesien dit die ratkas beskadig.
Almal weet teen die tyd dat ek verlede week ‘n splinternuwe 2de-handse 2008 Echo Kavango woonwa gekoop het.
Toe nou uiteindelik die Rapier biki oemf gegee met 14" wiele en 50 mil gelig. Hy staan hoog in sy skoene, sal die drop plate moet afhaal en moet bande af blaas om onder afdak in te kom. Gelukkig het hy reeds ń sterker as in. Sleep soos ń droom en kan nou oral gaan.
Ons kampeer gewoonlik met ons Venter Bushbaby met sy daktent. Dis vir my en die gesin heel lekker maar soms jeuk mens se agterstewe mos.