Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -31 minutes ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -38 minutes ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -4 hours ago

To drop or not to drop??

Profile picture for user Frikadel
Submitted by Frikadel on
Forums

Goeie more almal,

Ek het toe Saterdag daai beautiful ou lady gaan haal, die Rapier lyk pragtig!!

Net een vragie, haar neus loop bietjie hoog agter die Hilux, hy sak bitter min met haar vettie lyf.

Moet ek n drop plate opsit of nie, die meeste van die karavaan se gewigtige toebehore is aan die voorkant, soos die groot tent ens.

Ek is nie regtig gek oor n drop plate nie, maar ek is bang dat die effe neus in die lug tannie die hantering gaan beinvloed.

As ek se hoog, dis darem nie te hoog nie, wa loop egter nie gelyk nie.

Raad sal waardeer word deur die bekwame slepers hier

Die regte boute om te gebruik is M16 8.8 grade en dan sit jy 'cleve lock nuts' op, die moer lyk of daar so plastiek ring binne in is wat die sluit aksie vorm, daai fibre ene wat Arie van praat. Dan maak jy hom goed vas. Ons ou ambagsmanne het altyd gespot en genoen dat jy stop so 'n halwe draai voor jy hom afdraai. 

0

Sionbergh

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus