Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -4 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago

Raaisel

Elarduspark
Submitted by GerhardM on
Forums

'n Oupa, 'n pa en 'n seun gaan vang vis. Elkeen vang 'n vis maar daar is net een vis om te vang. Hoe werk dit? 

Ek gee kans tot moreaand, dan gee ek die antwoord, mits iemand nou Groot FM geluister het vanaand. blush 

Centurion

Voortrekker

Sat, 03/11/2018 - 06:37

Nee jong Gerhard,.ek wetie?   dis seker maar catch en release?

Hier is wel een waarvoor ek die antwoord het: laugh

Juffrou vra vir Gatiep: "Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?"
Gatiep: "My ma's nie stupid nie, sy maak  mash!"

0
Centurion

Dusty

Sat, 03/11/2018 - 06:58

Ek het ook n raaisel. Daar is 3 huise langs mekaar. Die eerste n paartjie wat 7 jaar getroud is met 2 kinders. Die tweede n paartjie wat 2 jaar getroud is en die derde pas getroud. Daar kom n ooievaar aangevlieg. By watter huis gaan hy stop?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 03/11/2018 - 07:39

Stem oom Voorrie, n dame kan mos nie uit n bottel drink en hoe gaan sy die glas houvas as haar hane so vol is. Jip sy het voorwaar n drank probleem.

0
Elarduspark

GerhardM

Sat, 03/11/2018 - 07:40

Oom Stoffel het dit reg. smiley

Dis een mens. Hy is n seun vir sy pa, n pa vir sy seun en n oupa vir sy kleinkinders.

 

Jannie: "'n Drankprobleem, juffrou!"

laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus