Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -2 hours ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Profile picture for user ski
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 04/12/2018 - 09:19

Johan tare: 1460 GVM: 1900

by weegbrug gestop word 

Die enigste probleem met die 1900kg is by die sleep voertuig se sleep vermoeë volgens wet en vervaardiger.

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Tue, 11/12/2018 - 09:41

Elke dag kom einde nader. Grrot jobs oor is saterdag en sondag doen ons tent beadings en vanaand speel ek en my skoonseun plumer om badkamer en waterpomp klaar te maak. Gisteraand bed klaar gemaak en lees liggies ingesit en bedraad. Het ook my sleutelhour ingesit so einde in sig. Hoop om alles klaar te he wat nog die jaar gedoen moet word by sondag,

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 11/12/2018 - 10:36

Dit lyk regtig baie smart!

 YIP!  Blerry smart! smiley   Die maan weet hoe om 'n woonwa te bou!

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Tue, 11/12/2018 - 11:36

Dankie almal sal foto's opsit as sy klaar is met beddegoed en gordyne en als in. Kan nie wag om klaar te maak nie. Hooplik is my kas deure more klaar dan kan on hulle hang en vanaand badkamer klaar maak. Het gister aand die badkamer vloer se novilon geplak nou net vloer, badkamer kas en pluming insit.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 15/12/2018 - 06:01

Baie mooi Nico. Een van die dae gaan jy net lekker kanp.

As dinge so aangaaan kan ons n span vorm en ons eie forumwa bou en dan bemark. Saam kan ons hier n baie goeie wa ontwerp en bou

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus