Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.
My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys. Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.




Hartenbos Feb. 2008 …
Hartenbos Feb. 2008

Hartenbos Feb. 2009
Hartenbos Des. 2015
Daspoort Mar. 2015

Hierdie is vrek mooi…
Hierdie is vrek mooi GerhardtN
...
Dankie, mooi area.

Felix Unite Privinance kamp…
Felix Unite Privinance kamp Oranje rivier Namibia.

Augrabies, die kleur heel besonders vir my.
Tietiesbaai.
Dit is ongelooflik mooi Neef…
Dit is ongelooflik mooi Neef! Dankie vir die deel ![]()
Petrus se wa
Foto geneem van sons ondergang by Upington met aflewering van oorlede Petrus se wa vir Wegsleep Forum 2014
Naudes se plaas
Foto geneem met Sons opkoms by neef se plaas aan die voet van Naudes Nek Pas 2014
Magties maar die fotos is…
Magties maar die fotos is pragtig. Gerhard N sin van die flaminke is baie besonders.
Kunene rivier by Swartbooisdrift.
By Brandberg, skemeraand.
Miribab, die is n klein plantjie op n kurkdroee stukkie aarde.
Pragtige fotos, ek sit so…
Pragtige fotos, ek sit so lekker en blaai elke keer van bladsy 1 af , en dink wat 'n mooi land woon ons in.
Afrika sons ondergang foto's…
Afrika sons ondergang foto's bly maar net die beste.
Laat almal nog gooi.
Stem Harry - ek is ook mal…
Stem Harry - ek is ook mal oor daardie Bosveld doringboom sonsondergange ![]()
Miribab, die is n klein…
Miribab, die is n klein plantjie op n kurkdroee stukkie aarde.
My tipe foto. Pragtig Herman
Die fasineerende Kokerboom…
Die fasineerende Kokerboom en die son gaan maar altyd saam. Hulle is skaars maar die agter paaie vat jou na hulle toe.


Net so lief vir n Kokerboom…
Net so lief vir n Kokerboom.
Die fotos kom van Messausaurus kamp af in Namibie. So paar dae daar gestaan en ongelooflike sonsondergange.








Pragtig, dankie vir die deel…
Pragtig, dankie vir die deel Arie👍