Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dit sal net n goeie ding Zuma in die hof Segekok -8 years ago
Ek vermoed dat hy net die… Zuma in die hof Dusty -8 years ago
Ek het so 'n paar uitlatings… Zuma in die hof Voortrekker -8 years ago
Gaan belagsting Zuma in die hof Sleep nou -8 years ago
Zumpies het gedreig, los my… Zuma in die hof Johann L -8 years ago
Die wiel het gedraai vir… Zuma in die hof Noel -8 years ago

Sonsondergange

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.

My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys.   Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.

ssss

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 25/02/2019 - 16:18

Foto geneem van sons ondergang by Upington met aflewering van oorlede Petrus se wa vir Wegsleep Forum 2014

x

xx

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 25/02/2019 - 16:22

Foto geneem met Sons opkoms by neef se plaas aan die voet van Naudes Nek Pas 2014

xxx

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Mon, 25/02/2019 - 16:40

Magties maar die fotos is pragtig. Gerhard N sin van die flaminke is baie besonders.

Kunene rivier by Swartbooisdrift.

Kunene

By Brandberg, skemeraand.

Branberg

Miribab, die is n klein plantjie op n kurkdroee stukkie aarde.

Miribab

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Tue, 26/02/2019 - 10:58

Net so lief vir n Kokerboom.

Kokerboom

Koker

Boom

Die fotos kom van Messausaurus kamp af in Namibie.  So paar dae daar gestaan en ongelooflike sonsondergange.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus