6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -4 hours ago

Winter Kampforum kamp ?

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ok, wat dink julle van 'n winter kamp ?

Ek het twee gedagtes ;

  • Aasvoëlkrans
  • Botswana LionPark

Junie Julie SA skoolvakansie

Dit het twee voordele,

  • As jy beplan om te vlug is Botswana naby
  • Of dan sommer hier by ons by Aasvoëlkrans

 

Wat dink julle ?

Elarduspark

GerhardM

Tue, 30/04/2019 - 07:21

Ek hou dop om te sien wat gebeur met die kamp besluit hier. sal plan maak om saam te gaan. Die 'Ou Lady' is reg vir kamp nou. 

Aasvoelkrans vra ons R150 n aand so lang naweek koste is R450 en die klub se rally fee om aan die lewe te bly is R30. So toaat vir naweek van vrydag tot maandag is R480. Ons moet net weet wie stel belang dat ons sien hoeveel staan plekke ons kan kry. Ons het 28 gebook maar dis vir klub so ons sal extra vra as ons weet hoeveel. So as julle kan laat weet wie stel belang dan kan ons kyk wat ons kan kry asb.

Ons probeur nog 15 tot 20 staanplekke kry so asb as jy belang stel sit naam op lys ons moet met kamp confirm en dep gee asb. dis lang naweek so ons hoop om die extra staanplekke te kry.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus