Ok, wat dink julle van 'n winter kamp ?
Ek het twee gedagtes ;
- Aasvoëlkrans
- Botswana LionPark
Junie Julie SA skoolvakansie
Dit het twee voordele,
- As jy beplan om te vlug is Botswana naby
- Of dan sommer hier by ons by Aasvoëlkrans
Wat dink julle ?
Hierdie kamp sal ek mis. Sal…
Hierdie kamp sal ek mis. Sal nog nie genoeg herstel het nie. Het darem sopas 2.5 km gestap
Aasvoelkrans vra ons R150 n…
Aasvoelkrans vra ons R150 n aand so lang naweek koste is R450 en die klub se rally fee om aan die lewe te bly is R30. So toaat vir naweek van vrydag tot maandag is R480. Ons moet net weet wie stel belang dat ons sien hoeveel staan plekke ons kan kry. Ons het 28 gebook maar dis vir klub so ons sal extra vra as ons weet hoeveel. So as julle kan laat weet wie stel belang dan kan ons kyk wat ons kan kry asb.
Ek sien hulle rate in skool…
Ek sien hulle rate in skool vakansie is R290 n aand privaat so dis baie billik wat ons kry.
Baie Billik. As ons dit…
Baie Billik. As ons dit doen dan sal dit moontlik 15 - 20 staanplekke wees. Koste vir weeksdae voor en na die tyd - dieselfde?
Ons probeur nog 15 tot 20…
Ons probeur nog 15 tot 20 staanplekke kry so asb as jy belang stel sit naam op lys ons moet met kamp confirm en dep gee asb. dis lang naweek so ons hoop om die extra staanplekke te kry.
Voorie, wil julle langer…
Voorie, wil julle langer staan ? Want dit is ook my plan.
Ski... Ski, ons is in vir…
Ski...
Ski, ons is in vir die naweek se kamp in Junie.
Is reg stuur my jou email address dan stuur ek jou die info.
Laat ek 'n nuwe draad begin…
Laat ek 'n nuwe draad begin en dit pin. Dan kan ons dit daar amptelik maak en bestuur.
Laat ek 'n nuwe draad begin…
Laat ek 'n nuwe draad begin en dit pin
Ok dan wag ek vir jou, wou ook een begin.
As my versekering gou speel,…
As my versekering gou speel, is ons moontlik in.





Ek hou dop...
Ek hou dop om te sien wat gebeur met die kamp besluit hier. sal plan maak om saam te gaan. Die 'Ou Lady' is reg vir kamp nou.