Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -18 minutes ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -21 minutes ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -25 minutes ago
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -1 hour ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -2 hours ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 18/02/2020 - 18:35

Met die toename in rou riool 😷 wat in ons riviere inloop, gaan die regering nou "sewerage shedding" (beurtskyt)💩 instel. So as dit nié jou beurt is nie, KNYP!!!!😆

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 25/02/2020 - 10:15

...is amper so iets na laas naweek se 260 km Bybel trap, baie baie dankie. Ons het ook 'n binneste hoor en is soms so 'n bietjie sag en gevoelig, maar ons kan dit vat hoor.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Tue, 25/02/2020 - 10:35

en is soms so 'n bietjie sag en gevoelig

Ek sou gedink het daardie harde saal van die gatsaag maak eerder jou “binneste” hard!

Geluk met die ver ry vir so goeie doel.  

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 27/02/2020 - 06:26

Me to the lady at reception after she paged me off the factory floor for the second time within about 5 minutes.........

You do know there was a very famous dog that was named after you.....

Just Nuicance

That earned me the finger...

(all in good spirits)

After dropping the grandkids off at their OUMA this morning and my daughter-in-law safely back & seated in the car,

Me to my daughter in law : -

Jy kan artappels kweek in jou skoon-ma se plooie....

That earned me a belly laugh..

BTW for many, justifiable reasosn, me & her do not like her.... The grandkids have also begun avoiding her now as well

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 28/03/2020 - 16:59

My jongste dogter se 31ste verjaardag tydens die korona lock down.

Virus
My dogter sê vir almal wat haar kom besoek het op haar verjaardag, baie dankie, ek sal julle nooit vergeet nie.😀 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus