Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -13 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -13 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -17 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -22 hours ago

Nuwe Ford Bakkie

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Die nuwe ford bakkie lyk nogal baie goed en is moontlik 'n prakstiese alternatief en goeie toevoeging tot enige huishouding.

Ek begin al hoe meer daaraan dink om dalk vir my ook een te kry?  wink

 

Nuwe Ford Bakkie

Worcester

Wildehont

Mon, 27/05/2019 - 13:49

Ek ry my tweede Ford en kon nog nooit kla nie. Voor dit het ek 'n Colt gery (wel, soms het ek daarmee gery - meestal het ek gestaan langs die pad daarmee).

'n Kennis van my het 'n Landrover gery en het altyd gesê as jy 'n Landrover ry het jy nie 'n GPS nodig nie. As jy verdwaal volg jy net die oliespoor terug na waar jy vandaan gekom het.

0

Ek moet vir Oom Steekbaard en die ander Ford entusiaste gelyk gee, die nuwe Raptor is n mooi voertuig, maar vir my is dit dit.

Ford het lately gewankel onder betroubaarheid en en om dan verantwoordelikheid te vat vir kliente se probleme, self die wat hulle lewens verloor het agv swak vakmanskap.

0
Magaliesburg

GerhardtN

Wed, 29/05/2019 - 17:04

Ek is deur en deur n Isuzu man, maar die nuwe Raptor se onderstel tegnologie is uit die boonste rakke. My vriend was by die bekendstelling en hy was beindruk. Kom ons kyk egter wat daai 2l bi-turbo gaan doen. As jy prys gewys kyk is Ford, Isuzu en Toyota maar min of meer naby mekaar behalwe vir Amarok en Mercedes. Daar word nie meer slegte 4x4' gebou nie, kompetisie is te groot. 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 19/07/2019 - 17:06

Ek ry maar n ou voertuig wat die SA paaie kan oorleef.

Tot die skelms is lief vir hom. smiley

Het ook al baie voertuie gery, Ford, Colt, Opel, Chev, Nissan, Landrover, VW, Suzuki, ens. Minste probleme met huidige voertuig gehad (geen)

Ek persoonlik glo nie daar is meer regtig slegte voertuie nie. As jy agter hom kyk, sal hy agter jou kyk.

0
Worcester

Wildehont

Tue, 09/02/2021 - 06:43

This effectively means the next-generation Amarok will be based on the next-generation Ranger.

So na die klomp geld wat Ford gaan uitgee daar naby Silverton gaan die Amarok daar gebou word. Die investering en werkskepping is wonderlike nuus, maar ek wonder hoe voel die liefhebbers van Duitse ingenieurswese oor die verwikkelinge. Ek wonder ook of die VW bakkie se prys nou bietjie gaan afkom.  

0

Môre vriende

Ek sien gister dat mens nou jou Ranger kan bestel met 2 vlakke van "armour Proof" Die intree vlak kan hand-calibers tot 0.44 keer. Vlak 2 kan skote van 'n R1 en AK47 weerstaan.

Laasgenoemde voeg so 65okg gewig by, en die suspensie moet aangepas word daarvoor. Vlak 1 prys ongeveer R265 000.

Kan julle glo daar is 'n aanvraag daarvoor.

 

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Tue, 09/02/2021 - 08:06

Oom Wessels,

Net uit nuuskierigheid, Die vlak 1 Prys van R265 000, is dit die prys van die hele bakkie of is dit wat jy ekstra gaan moet betaal vir vlak 1 bullet proof fitting?

As dit R265,000 vir die bakkie is dan moet dit verseker die entry level wees, Ford Ranger 2.2 Manual ratkas? met geen ekstras nie?

 

0

Môre Josef

Nee jong, die kR265 is wat jy ekstra gaan betaal om dit te laat aanbring, op die Ranger van jou keuse.

'n Ranger is mos al lankal nie meer goedkoop nie.

Groete

0

Middag Voortrekker

Amper nie jou inset gevang nie, maar tog.

Veral die laaste foto van Warren is vreeslik persoonlik aanstootlik.

Groete

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 09/02/2021 - 13:28

Wessel, Warren se laaste foto vertel eintlik baie wat teen sy guns val.  Daardie fiets vooraan vas MOET oral saamgaan vir wanneer die landy kalf.

0

Veral die laaste foto van Warren is vreeslik persoonlik aanstootlik.

 Aaaaaaaaaaa, so the truth hurts bad !..laugh

The bicycle? That’s you lot’s fault!  because I listened to you lot.... Alway’s going on and on and on about “Landrover” and “breaking down”  HUH!..devil

8 major mountain passes, in 4 days, in a 20 year old Landrover, all on my own...

And not one little hiccup.... And just which Sandton pavements have you crawled over recently???....

Fact is the only “breakdown” was the venerated Toyota cruiser!! – So I jolly well took a photo to  squish you lot....

Least’enways, my LANDROVER’s engine’s so clean I cook on it!

SO THERE!laugh laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus