Goeie more Kamp maats. Hoop dit gaan sommer Baie goed met julle almal. Ekt julle voorstelle nodig asb. Ons tennis club (Eldoraigne) is opsoek na n Kamp oord wat 2 of Meer tennisbane het vir n saamtrek. Watse Kamp plekke Kan julle voorstel wat naby aan Pretoria is? Julle hulp word Baie waardeer. Lekker Kamp naweek en Saterdag oggend n tennis kompetisie. 😁
Tennis saamtrek🎾
Ek is nie seker nie maar verbeel my toe ons lank terug by Drie Berge gekamp het het hulle ook tennis bane gehad ?
Ek weet nie in wat se…
Ek weet nie in wat se toestand Bela Bela se oord is meer nie, maar hulle het 4 tennis bane gehad to ons in die 1990s laas daar was.
Waarskuwing
Middag Lolla
As jy so iets reël, maak net seker dat jy, julle intensie van tennis baan besetting vroegtydig uitklaar.
Ons het met lewensredding baie keer gesukkel omdat die plek voel mens beset, en ontneem ander kampeerders die gebruik van die dam, of dan die tennisbane, in jou geval.
Groete
Baie dankie Wessels, ek gaan…
Baie dankie Wessels, ek gaan verseker hier kyk
Dankie Willem. Ja jy is reg…
Dankie Willem. Ja jy is reg Drieberge is Baie nice, maar hul het net 1 tennis Baan.





Buffelspoort
Môre Lolla
Die 1ste plek wat ek aan kan dink is Buffelspoort. Dit bied kampering en ook rondawel/huisie slaapplek, vir die lede wat nie ingerig is vir kamp nie.
Groete