Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago

Ek skryf ook vir die Wen R600 kampplek in,

Randfontein
Submitted by bokvirsports on
Forums

want ek hou van kamp en kompetisie, ek is so kompeterend smiley ek wen partykeer teen myself.

Ek skryf maar vir altwee kompetisies in aangesien 'n mens die lotto net kan wen as jy 'n kaartjie het en met die werksdruk en stres en die ekonomie wat knyp is alle ekstratjies veral 'n kampkompetisie 'n ongelooflike lekker ding om te kan wen dink net aan die opwinding sodra jy weet jy het gewen om te begin beplan en te pak en die pad te vat............

Randfontein

bokvirsports

Wed, 20/09/2017 - 14:42

Nee KPMG is niks, WERK vir jouself dan sien jy hoe stres jy.

 

Ek sal enige lekker plek gaan kamp was onlangs by Sondela toe ons gaan bergfiets ry het met 'n wedren wat daar angebied was.

Hou nogals van 'n boskamp het nog nooit by die see gekamp nie en wil BITTER graag na die noordkaap gaan en so 7-10 dae in die richtersveld kamp soos op die Namakwa ekoroete of so waar die naaste mense 40kms van jou af is en die stilte jou mal maak.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Wed, 20/09/2017 - 14:58

Net so terloops, daar is nie see in die Richtersveld niedevil

Jy sal nooit spyt wees as jy soontoe gaan nie, ek dink dit kon dalk die oorspronklike paradys gewees het, natuurlik sonder die apelboom?

0
Randfontein

bokvirsports

Wed, 20/09/2017 - 22:16

Ek het op die forum gelees van Oranjerus en dit het vir my geklink na 'n baie oulike plek, die soort kamp waarvan ek hou. Dit is ook oppad met 'n bietjie ompad na die noord kaap en ek was nog nooit in daai geweste nie en sal dan sommer die geleentheid gebruik om 'n vinnige week te toer deur die Richtersveld blomme kyk en die vrou se baas die harnas in jaag en haar wegrokkel by die werk vir 'n week dat ons die "flat batteries kan charge". Ek gee nie om vir nuwe plekke nie die lewe is te kort om net een plek te kamp.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus