Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -5 minutes ago
baie roete opsies... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Toer Kaap toe Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Vlieg Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Prys van brandstof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
nie geweet.... Nog lekker hoender resepte Wessel Strydom -2 hours ago

LM Radio

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on

Hallo vriende, vir die bo sestigers , en die onder sestig wat die ou LM radio kan onthou, dit is nou weer op die lug vanuit Maputo. Op DSTV audio kanaal 821 en op radio, MW 702. Lekker ou memories van die 70,s en hulle speel ook daardie musiek.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus