Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -27 minutes ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -36 minutes ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -2 hours ago

LM Radio

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on

Hallo vriende, vir die bo sestigers , en die onder sestig wat die ou LM radio kan onthou, dit is nou weer op die lug vanuit Maputo. Op DSTV audio kanaal 821 en op radio, MW 702. Lekker ou memories van die 70,s en hulle speel ook daardie musiek.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus