Forums
Ek gaan hier Youtube video's plaas.
Kom plaas julle ook asb.
video
Pragtige dier maar ...
Daar afgesaagde horing is nie naruurlik nie. ☹ Maar gelukkig leef hulle nog. 👏👏
video
Buffel 🐃 teen 2 katte 🐈 ...
Julle moet dié een kyk hoe die Buffel terug veg en toe die voertuig storm 🐈🐃
video





Mooi groot kat ? 🐈
Mooi groot kat ? 🐈