Die man kla so dat toe hy getroud is het sy hond vir hom geblaf en sy vrou het die koerant vir hom gebring .Na 10 jaar Blaf sy vrou vir hom en die hond bring die koerant
LOLLA: hahahahahaha!
Vrou se nou die dag hoekom…
Vrou se nou die dag hoekom vat ek haar nie na n duur plek toe nie .Toe stop ek by die BP Garage
Getroude Lewe
Vrou sê eendag vir my, "jy spandeer meer aandag aan jou karavaan as aan my, nou moet jy kies tussen my en jou karavaan"
My antwoord was maklik,
"Ek gaan jou mos verskriklik mis my engel". .
En toe spat die vonke.
Heuning maan
Heng Anton, jy is mos nog op honey moon, ek hap-hap aan 40 jaar getroud, en moet eerlik wees, ek veruil my vroutjie vir geen ander nie, al maak ons grappe.
My vrou het met my beste…
My vrou het met my beste vriend weg geloop .Ek gaan hom baie mis
Jinne, ek sharrap eerder, na…
Jinne, ek sharrap eerder, na 48 jaar WEET jy WANNEER om jou bek te hou!!!!, en half hardhorend te wees!!!, as ek mos NIE gehoor het nie, KON ek mos dieDIT of DAT gaan doen het nie.
As julle van more af, NIKS van my hier hoor nie, moet julle WEET hierdie plasing is GELEES, en ek lê in hospitaal, een of twee sale vol!!!
Ekskuus vir skuins font bo,…
Ekskuus vir skuins font bo, ek het nou omtrent alle moontlike opsies probeer om die woorde wat so afgesny word, uit te skakel, maar tevergeefs, lyk nie asof dit eers help om sinne korter te maak nie, dit word vansself weer verander.
Lol Frans so jy se jy gaan…
Lol Frans so jy se jy gaan in saal 1 saal 2 en gedeeltelik in saal 3 le
Wanneer n jongmeisie verlief…
Wanneer n jongmeisie verlief raak noem ons dit kalwerliefde. Wanneer n ou vrou verlief raak noem ons dit malkoeisiekte






Daar word gese dat as jou…
Daar word gese dat as jou vrou by die voordeur skree en die hond blaf by die agterdeur dat jy eerste vir die hond oopmaak. Wanneer die hond inkom dan bly hy stil