6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Geert -33 minutes ago
Op foon of tablet of laptop,… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Ron.  Werk jy oop 'n tablet… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Veranderinge Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago
Thumbs Up Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Is my Kadet gesteel, of waar is dit heen?

Kaapstad
Submitted by Rusty on
Forums
10' Sprite Kadet
10' Sprite Kadet

My 10' Sprite Kadet het net weggeraak; ek het al vergeet daarvan.  Ek het dit permamenent laat staan in die kamp (geen name, geen hofsake) en dit aangevul met 'n lekker 16' Gypsey.   Maar die klein Sprite was skielik net weg......wie het, veertig jaar gelede, dit weggesleep en hoekom onthou ek dit skielik twee-uur in die nag? 

 

Brits

Wessel Strydom

Tue, 11/04/2023 - 15:27

.....n skenking vir liefdadigheid.

Hoekom jy dit nou onthou-----jy het dit nooit vir belastingdoeleindes in berekening geneem nie.laugh

0
Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 11/04/2023 - 18:18

Wat n karaktervolle waentjie, Sal hom wragties steel as die geleentheid daar is. Nie geweet van die kleintjie nie, maak ou Jurgie sommer luuks en spasieus.laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus