Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -3 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -3 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -4 hours ago

Dit is Vrydag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Dit is Vrydag, pak uit die tande, en pak in die kamp goed. 

Donkie
Lag bietjie, dis Vrydag

 

Secunda

Sleep nou

Fri, 25/08/2017 - 16:29

Dit sal gaaf wees om nou te kan gaan kamp

0

Nou dat ek die perd so sien laat dit my dink aan die ou wat die dokter gaan sien want hy het skielik soos n perd begin runnik .Die dokter ondersoek die ou en sleep sy voorskrif boekie nader .Gaan dokter vir my n voorskrif uitskryf vra die ou .Nee se die dokter ek skryf net n permit uit vir jou sodat jy op die sy- paadjie mag bollie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus