Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -22 minutes ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -59 minutes ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -1 hour ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Swart span Springbok rugby Geert -1 hour ago

Dis n honde lewe

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Jong hond staan by die hek en sien n ouer brak verby draf .Waarheen gaan oom vra hy ? Nee se die ou ek gaan so bietjie om vir Fiefie die Franse poedel te vry by die kerkplein .Kan ek saam kom oom vra die jonge brak .Seker se die ouer brak en die jong 1 spring oor die hek en daar draf hulle .By die kerkplein gekom is daar al so 20 ander reuns wat al agter Fiefie hardloop en so draf hulle om en om Oom Paul se standbeeld .Na so half uur se die jong hond vir die ouer hond Oom ek is nou  moeg gevry ek gaan huis toe

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 24/11/2017 - 07:51

Dankie Dassie, dis 'n goeie een. Lekker gelag nou.   

Dit laat my dink aan die een wat ek nou eendag gehoor het.  So bietjie stout.....

Die vrou is baie lief vir haar hondekind.  Een aand lê sy al in die bed en hoor tjankgeluide, spring op en sien haar geliefde tefie, met 'n reun wat aan haar gekoppel is.   Sy raas en slaan maar die reun bly staan.  Desperaat bel sy haar veearts en vra wat sy moet doen.   Die veearts antwoord: "Lui af en sit die foon langs die honde neer.  Ek sal jou terugbel, die geraas van die foon sal die reun laat skrik, dan sal hy sy ereksie verloor".   "Sal dit help?" vra die vrou.    "Wel, dit het sopas vir my gewerk", antwoord die veearts.   (koes.... devil)

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 24/11/2017 - 15:00

Dassie, Vrydae trek ek my stoutskoene aan.   Net vir die een dag.  Mens moet so nou en dan bietjie wegbreek, jy weet.   Watch my volgende Vrydag!

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 25/11/2017 - 06:34

Dis hoe ons ROL op Kampforum, Arie.   Jy probeer om 'n Fortuner te wees maar party dae verander jy in 'n Ford.   

So (meeste van die tyd) vrou alleen tussen die klomp manne moet jy "go with the flow" en besef "survival of the fittest" en as dit nie anders kan nie "if you can't beat them, join them!".  angel

Gelukkig dra 'n hond nie 'n belt nie, so dit was nog nie 'n onder die belt grappie nie.  Hie-hie.

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 19:16

Dassie, Vrydae trek ek my stoutskoene aan.  

Ek kan nie wag tot volgende Vrydag se aflewering nie

nog 4 uur en 45 minute

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 30/11/2017 - 20:13

Nou lekker gelag.

Gelukkig dra 'n hond nie 'n belt nie, so dit was nog nie 'n onder die belt grappie nie.  Hie-hie.

0
Pretoria

Slowstrike

Fri, 01/12/2017 - 07:31

Gatiep meld vir Meraai aan as missing na 'n aand se ordentlike gesuipery.

Paar dae later is daar klop aan die deur en die sersant staan met sy keps in een hand en goingsak in die ander.

Gatiep verwag die ergste.

"Gatiep, life is difficult my ou vriend ! Ma vandag het ek vir jou

(a) bad news .....

(b) some good news ....

(c) en a message of hope !"

Gatiep is 'n oomblik stil. "Wat is die bad news ?"

"Ons het vir Meraai in die hawe gekry. Lyk of sy afgeval en vedrink het. Sy was al so twee dae onder toe ons haar kry ".

Gatiep vee die trane af, vat 'n oomblik en vra " ...en die good news?"

"Man, toe ons haar optrek toe sit daar 10 lekke krewe aan haar vas" hy gee die goingsak vir Gatiep "...hier is jou 5."

Gatiep se trane is weg en hy loer nuuskierig in die sak ".... en die message of hope ?"

"Ons ga ha eers môre morgue toe vat. Die krewe byt so lekke da ons het ha terug gegooi en trek haar môre oggend weer op"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus