6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Op n ander blad gelees..copy en paste Bestuurderslisensie Geert -1 hour ago
Selfde 'topic'..... Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -3 hours ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago

gly of bly en.....

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

....wanneer vertrek Ramaphosa???

Ek hou die koerantberigte dop en dit wil voorkom of die interne ANC-politiek kook. Sodanig so dat die president gesê het, "moenie in donker hoekies fluister en spekuleer nie, kom sê dit in my gesig ".

Die vraag is, wanneer gaan die mat gepluk word, na die G20 beraad, na die lokale verkiesings of gaan hy darem sy termyn voltooi??

Dit laat die wesenlike vraag, wie gaan hom opvolg? Ek is bekommerd dat die RET groep die magbasis verkry het, en die kandidaat uit hulle geledere gaan kom.crying  

Worcester

Wildehont

Thu, 20/11/2025 - 09:17

Die ruggraatlose vis kan maar stroomaf gaan. Ek het nie gedink iemand se bakkies sal my ooit weer soveel kan irriteer soos Zuma s’n nie maar ek was verkeerd. 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus