Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -20 minutes ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -56 minutes ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -1 hour ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Pad Umfula Johann L -2 hours ago

Echo 6 tent

Pretoria
Submitted by dawie.prinsloo on
Forums

Is daar iemand op die forum wat al n echo boswa se tenk mk4 verbeter het?, Die pap/slap storie dryf my teen die mure uit

Centurion

Voortrekker

Thu, 28/12/2017 - 06:38

Welkom  Dawie smiley​​​​​​

Sal ook graag wil verstaan van die pap / slap? 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 28/12/2017 - 07:47

Welkom Dawie hoop jy kom reg as so tent boepens maak as dit reen versteur dit die rook uit n mens hoop jy kom reg

0
Pretoria

dawie.prinsloo

Thu, 28/12/2017 - 14:26

In reply to by Voortrekker

Die awning het slegs  pote en is van pvc gemaak. Die dak span nie styf nie, maak nie saak in watter rigting en hoe styf jy jou toue span nie. Die gevolg is n onnet storie wat bakke maak as dit reen

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 28/12/2017 - 15:11

Dawie, ek het twee vriende met Echo's (een 'n Echo 3 en die ander 'n Echo 4) wat hulle s'n verruil het vir BushLapas, veral oor die "sloppy" tent-opset.  Kyk maar na alle Echo-tente, behalwe vir die slaap gedeelte het hulle nie 'n nok nie en is net geskik vir koelte.  En boeta, as die wind opsteek moet jy hierdie flappende, horisontale afdakke vinnige afslaan of jy het probleme. Om nie eers te praat daarvan dat dit "reën-vangers" is as dit reën nie.

Ek het ongelukkig nie raad nie  -  dalk kan Echo-eienaars help.

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 29/12/2017 - 05:36

Ek het hieridie slap echo tente al gesien en dan sit en wonder ek hoe dinge werk as dit reen. 

Daar was wel n draad of 2 op die ou forun wat dit bespreek het en as ek reg onthou is 'n modifikasie nodig om' n nok te produseer. 

Sterkte, dink jy moet dal 'n tentmaker besoek? 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus