Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -11 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -11 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -11 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -12 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -12 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Bosveld

Gryswater

Fri, 19/01/2018 - 09:05

 ok, behalwe vir die kakkerige kleur

 wat van hierdie ene Spekkies ? smiley

tent 2

Ek wil nie so naby aan Warren se tent slaap nie, netnou lok hy wilde diere in die nag?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 19/01/2018 - 12:11

Nou dat ek Die Kat van oom Voorie sien, Wonder of De Kat tydskrif nog bestaan, daar was darem mooi tannies, ekskuus meen klere daar binne. 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 19/01/2018 - 12:17

Oom Wilsur het gepraat dat hy en oom Arie bymekaar gaan kom en saam gaan observeer. Laat dit nie n sekere prentjie in n mens se kop opkom nie ?

As voorsorg wil ek dan ook al die dames vra om die skrapse bikinis/klere by die huis te los om bogenoemde paar moontlike hart probleme en gepaardgaande mediese kostes te bespaar. seblief tog.

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 19/01/2018 - 12:56

......  en, ek dink dit is die regte plek en tyd om dit te noem en vir Arie 'n kompliment te gee.

Arie, daai tannie Petra met wie jy getrou het is darem 'n baie sexy en aantreklike vrou, mooi bene en als! yes

0

Skuus, moet my afrikaans taalgebruik wat mense verkeerd laat verstaaan...

Nee dis ekkies wat sit met meer as 15 jaar "droogte" agter die blad... willnie op my vreeslike bejaardheid hart aanval op kamp beleef....

Kan jy nou indink....

Nuus berig oppi forum / facebook

Gryswater gee vir Sitnievas CPR....

EEEEK

Se' maar net................

0

Skuus maar ek het dalk iewers die draad verloor. Wat is die koste vir die naweek en kan ons al Donderdag in gaan? Julle moet weet ons raak al starrager met die opslaan so ons het baie tyd nodigom dit te doenwink

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 19/01/2018 - 14:29

Skuus maar ek het dalk iewers die draad verloor.

Hallo Hessie.

Julle moet direk met Mabalingwe bespreek.  Koste is hulle standaard fooie met 'n 25% korting vir forumlede.   

Natuurlik kan julle al die Donderdag deurgaan, ek dink daar is heelwat ander wat ook bietjie vrooer daar gaan wees.

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 19/01/2018 - 14:33

Oom Voorie, baie dankie, jy moes haar 50 jaar terug gesien het in 1968 toe ek haar ontmoet het. Sulke laaaang sexy bene, al die pad van die grond tot by haar boude!

Ek sal maar nie jou kompliment oordra nie, sy kry maklik grootkop.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus